IT IS TIME
‘IT IS TIME’ Ongeveer twee weke gelede, het 33 van ons werknemers besluit om die “IT IS TIME” geleentheid, gelei deur Angus Buchan, in Bloemfontein by te woon. Kort na werk Vrydagmiddag, is almal Worcester toe om op verskeie busse te klim, om die lang pad met groot opwinding aan te pak. Die volgende was hulle…