TOTSIENS OOM PIETER

TOTSIENS OOM PIETER!   Een van Capedry se eerste werknemers, oom Pieter Swanepoel (77), het besluit dit is tyd om af te tree. Vir 25 jaar het ons by Capedry, die voorreg gehad om vir oom Pieter as ‘n werknemer te hê. Oom Pieter het nie altyd baie gehad om te se nie, maar as…