ONTMOET ONS BISTRO & WYNBOETIEKSPAN

Hier by Capedry bied nie net bekostigbare droëvrugte, neute en ander verwante produkte nie, maar ook heerlike ontbyte, middagetes en vele meer by ons Bistro, asook verskeidenheid wyne van die omgewing teen kelder pryse. Ons werknemers het dit goed gedink om hul werkservaring met ons te deel: Helouise (links): “Ek geniet my werk, want dit…