ONTMOET ONS PADSTALSPAN

Die beroemde, Capedry Montagu Padstal, vier hierdie jaar hul 26ste verjaarsdag. Ons werknemers het dit goed gedink om hul werkservaring met ons te deel: Antoinette (links): “Dit maak my gelukkig om ‘n kliënt te kan help en om te sien hoe gelukkig en tevrede hulle, met die produkte wat hulle gekoop het, is. Hanli (agter…