ONTMOET ONS SPANLEIERS

Ons by Capedry hou elke oggend ‘n spanleiers vergadering, waar die daaglikse take uiteengesit en bespreek word. Hierdie groep spanleiers het elkeen ‘n vraag geantwoord:   Pieter Strydom (links) Peter is in beheer van die wasspan se take en is ook ons voorraadkontroleerder. V: Hoelank werk jy al vir Capedry en wat het jy al…